Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Anna Maria della Pietà was Venesië se wonderkind. Reeds op agt was sy ’n begaafde violis en komponis, en op twaalf die jongste eerste violis van die Ospedale della Pietà se kloosterorkes. As vondeling, kind van ’n prostituut, het sy ’n kwesbare begin oorleef. Haar leermeester was die briljante, eksentrieke Antonio Vivaldi, wat 28 vioolkonserte aan haar opgedra het. Hierdie meesterwerk vertel van haar merkwaardige groei tot gesogte Maestra di violino en Maestra di coro.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Klassiek / Classical
Kunstenaars / Performers: Lynelle Kenned (aktrise, sopraan / actress, soprano), Anton Esterhuyse (klavesimbel / harpsichord), Sharon de Kock (viool / violin)
Skrywer / Playwright: Riana Scheepers
Regisseur / Director: Niël Rademan
Ontwerp / Design: Lindi Heila Smit
Ontwikkelingsbefondsing / Development funding: Hessequa Harmonie, Woordfees, Suidoosterfees, Vrystaat Kunstefees / Arts Festival
Ondersteuning / Supported: NATi
Tydsduur / Running time: 60 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme
Taal / Language: Afrikaans