Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Noorderlig

About

Joshua na die Reën en sy volle band bied ‘n musiekervaring wat soos die spanning tussen sonstof en die aarde se atmosfeer saamweef om die Noorderligte te vorm.

“Noorderligte boog vanuit jou
Jy is die draad tussen sonstof en die aarde se atmosfeer
Ek werp al my winters voor jou
Jy buig orent
Fluister bloeisels en Lentes”

‘n Debuutproduksie / A debut production
Genre: Musiek – Kontemporêr / Music – Contemporary
Skrywer / Writer: Jacques De Villiers
Regisseur / Director: Jacques De Villiers
Kunstenaars / Artists: Jacques De Villiers, Stephen Kosterman (kitaar / guitar), Raziela Kosterman, Lardo De Beer (tromme / drums), Marius van Wyk (basspeler / bass)
Klank / Sound: Jacques Scorgie
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 90 min

More Info

Venue

Creative Killowat Kopanong Auditorium   Location on Google Maps

Social


Noorderlig

Friday 10 Jul 2026 20:00

R210 - R230