Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Trieng – trieng! Hallo? Praat jy oor jou slimfoon? Of deur ’n skoen? Dit maak nie saak nie. Bel as jy verlang, dit is tog dieselfde sterre wat bo ons almal hang. Die produksie, spesiaal ontwikkel vir 4-maande oue tot 5-jarige gehoorlede, is ’n ode aan die landlyn, maar ook ’n storie van verbintenis. Van kleins af het ons ’n diepgewortelde behoefte om te kommunikeer en die teater is die ideale plek om dit verder te verken!
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Rolverdeling / Cast: Schoeme Steenkamp
Skrywer / Playwright: Schoeme Steenkamp
Regisseur / Director: Schoeme Steenkamp
Vervaardiger / Producer: Puppetrix
Ontwikkelingsbefondsing / Development funding: Klein KKNK-teater
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 4 maande tot 6 jaar / 4 months to 6 years
Tydsduur / Running time: 45 min (insluitend speeltyd / including play time)
Taal / Language: Afrikaans, English, Sesotho