Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
’n Jong seuntjie moet die hele wêreld vashou! En al is hy bang, is hy bereid om alles te leer van grootword. Op hierdie kleurvolle avontuur leer hy hoe belangrik is sy verbeelding, vriendskap en om braaf te wees. Kom kyk hoe ons met die maan dans en wegkruipertjie met die sterre – en ’n reusevoël – speel. Ná die toneelstuk nooi ons almal na die verhoog om met die poppe en stel te speel!
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Rolverdeling / Cast: Zachary Esau
Dramaturg / Playwright: Oorspronklike teks / Original script Juliette Rose-Innes
Vertaler / Translator: Henu Baden
Regisseur / Director: Juliette Rose-Innes, James Stoffberg
Verhoogbestuurder / Stage director: Juliette Rose-Innes
Beligting / Lighting: Juliette Rose-Innes
Tydsduur / Running time: 40 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans