Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Netphlix is ’n vinnige, hoogs energieke satire van aanlyn stroomreuse. Sophie Joans, bekroonde teatermaker en komediant, gebruik improvisasie, fisieke teater, komedie en sketse om lewe te gee aan al jou gunsteling-aanlyn-reekse. Met slegs ’n handvol rekwisiete en een stoeltjie, nooi sy lede van die gehoor om deel te word van die chaos op die verhoog.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Eenpersoonvertoning, Satire / One wo(man) show, Satire
Rolverdeling / Cast: Sophie Joans
Dramaturg / Playwright: Sophie Joans
Verhoogbestuurder / Stage manager: Cailyb Prinsloo
Musiek / Music: Ryan Stopforth
Vervaardiger / Producer: Spark in the Dark
Tydsduur / Running time: 60 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13 +
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal, Seks / Language, Sex
Taal / Language: Engels / English