Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
’n Aand van die mooiste treffers oor alle tye uit musiekblyspele soos Les Misérables, Chess, Phantom of the Opera, Sound of Music en vele meer. Daar word ook ander persoonlike gunstelinge in die program verweef. Die begeleiding word behartig deur Anton Esterhuyse op die klavier en die virtuoos Sharon de Kock op die viool.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Kontemporêr / Contemporary
Sangers / Vocalists: Lynelle Kenned (sopraan), Niël Rademan (bariton)
Intrumente / Instruments: Anton Esterhuyse (klavesimbel), Sharon de Kock (viool)
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans