Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Die kombuistafel het ’n aura: hierdie bymekaarkompunt van siele wat soms vir ‘n oomblik sy spasie deel – verteltafel, singtafel, lagtafel, bakleitafel. Jacobus Silwer gaan op ’n ontdekkingsreis vanaf sy eie grootwordkombuis na die kombuistafels van uiteenlopende karakters uit verskillende wêrelddele. ‘n Unieke mengsel van musiek, prosa en poësie wat jy dalk nooit weer bymekaar in een vertoning gaan beleef nie!
Debuutproduksie / Debut production
Genre: Kontemporêr / Contemporary
Kunstenaars / Performers: Jacobus Silwer
Tydsduur / Running time: 90 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Volwasse inhoud / Adult content
Taal / Language: Afrikaans