Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Pietman Geldenhuys vertel al stories van jongs af. Wat begin het met fabels het later ’n realiteit geword in die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in ’n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en die musiek wat hy daaroor geskryf het.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Komedie, Musiek / Comedy, Music
Kunstenaars / Performers: Pietman Geldenhuys
Skrywer / Playwright: Pietman Geldenhuys
Regisseur / Director: Pietman Geldenhuys
Tydsduur / Running time: 75 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans