Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Roekeloos, komies en dramaties rou. Hierdie weergawe van Anna Ziegler se Actually volg die verhouding van twee universiteitstudente, Tom en Amber. Dit begin as ’n aand van pret, maar verander dan in iets vaags. Ja, hulle het gedrink, gedans en “gesellig” geraak. Maar wat gebeur wanneer Amber beweer sy het “Actually, um ...” gesê? Kom ons maak die gehoor die jurie en hierdie stuk ’n hofsaak. Was dit wederkerig of nie? Jy besluit!
Debuutproduksie / Debut production
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Thando Masilela, Trevayne Weber
Dramaturg / Playwright: Anna Ziegler
Regisseur / Director: Katelyn Forbay
Tydsduur / Running time: 50 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction:16+ / 18+ WATTER EEN/
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal, Sensitiewe onderwerp / Language, Sensitive subject matter
Taal / Language: English