Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Na haar tragiese verdrinking lig Nina die sluier tussen lewe en dood om na haar familie se rou te kyk. Sy sien hoe hulle ly, baklei, liefhet en wanhopig word sonder haar teenwoordigheid. Maar sy help hulle ook om weer liefdevol, lewendig en vol hoop te wees. Waterbrief is geskryf deur die bekroonde dramaturg Nico Scheepers en met die uiters talentvolle aktrise Minke Marais is dit ’n drama vir almal wat iemand liefhet wat oorlede is. Vir almal wat weet hoe oorweldigend stilte kan wees.
Debuutproduksie / Debut production
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Minke Marais
Dramaturg / Playwright: Nico Scheepers
Regisseur / Director: Mariki de Villiers-Knop
Tegniese regisseur / Technical director: Robert Kruger
Beligting / Lighting: Markus Knop
Tydsduur / Running time: 65 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal, Volwasse inhoud / Language, Adult content
Taal / Language: Afrikaans