Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

HOORT

About

Hierdie semi-outobiografiese kabaret laat jou lag, huil en met nuwe oë na jou eie verhaal kyk. Stephanie, die dogter van twee pastore, soek haar plek in die wêreld te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en ‘n lewendige mengsel musiek kom sy tot die besef: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders. Hoort is bekroon met die Stellenbosch Woordtrofee vir Uitsonderlike Bydrae tot Kontemporêre Musiek: Klein Groepe.

Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Kontemporêr / Contemporary
Kunstenaars / Performers: Stephanie Baartman
Skrywer / Playwright: Johann Slabbert, Stephanie Baartman
Samesteller / Compiler: Johann Slabbert
Musikante / Musicians: Coenraad Rall (klavier / piano)
Regisseur / Director: Elzabé Zietsman
Musikale regisseur / Music director: Janine Neethling
Tydsduur / Running time: 80 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans, English, isiXhosa

More Info

Venue

OFM-Odeion-teater / Theatre  Location on Google Maps

Social


November 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30