Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Tillie/Mathilda

Tillie/Mathilda

from 08 Jul 2026 17:30

About

Twee prostitute: een jonk en onervare. Dis Tillie se eerste nag. Mathilda, die ou prostituut, ontferm haar oor die weerlose meisie van die platteland. Die twee vroue se stories word in hierdie produksie die universele stem van vroue in alle situasies, hetsy goed of sleg, desperaat of in nood. Met ’n skeut humor, satire, tragedie en rou eerlikheid bied hierdie produksie ’n blik op vroue waarop die samelewing dikwels neerkyk en ’n oordeel fel.

Genre: Musiekteater / Musical Theatre
Skrywer / Author: Amanda Strydom
Kunstenaars / Performers: Amanda Strydom, Je-ani Swiegelaar
Regisseur / Director: Christo Davids
Musikale Regisseur / Musical Director: Coenraad Rall
Tydsduur / Running time: 70 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 16+
Beperking / Restriction: Taal, Seks / Language, Sex
Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

OFM-Odeion-teater / Theatre  Location on Google Maps

Social


July 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31