Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Buks, ’n klein, wit chihuahua wat glo hy is so groot soos ’n renoster, blaf koning in die stofstrate van Paul Roux. Van huis tot huis hoor hy die geskinder, die geheime en word hy bederf met brokkies nuus én brokkies lekkernye. Hy dien ’n gemeenskap wat stadig uitmekaar begin val; waar mense op die rand van chaos leef. Die gestroopte musiek van onder meer Billy Joel, André Schwartz en Charles Aznavour weef die narratief van die dorpie – ’n mikrokosmos van ons wêreld.
Kunstenaars / Performers: André Scwhartz
Pianis / Pianist: Bryan Schimmel
Regisseur / Director: Lihan Pretorius
Tydsduur / Running time: 75 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans, English, isiXhosa