Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Janie Oosthuysen is ’n bekroonde kinderboekskrywer en bekwame vertaler. Dit sluit die vertaling van uitdagende werke in soos Tolkien se The Lord of the Rings en The Hobbit, asook JK Rowling se Harry Potter-boeke en CS Lewis se Narnia-reeks. Sy word beskou as een van Suid-Afrika se mees innoverende kinderboekskrywers. Sy bied ook die suksesvolle Skryfgeheime-kursus per e-pos aan. Sy lees graag niefiksie en het ’n voorliefde vir karakters wat foute maak, val, opstaan en weer probeer.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: NALN
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min