Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Fragment

About

Fragment is ’n versameling Suid-Afrikaanse solo-marimbakomposisies wat in 2016 deur Magdalena de Vries en Magdalene Minnaar gekonseptualiseer is. Komponiste het Afrikaanse gedigte as marimbastukke getoonset, wat ’n gelaagde interpretasie skep tussen digter, komponis en uitvoerder. Visuele projeksies van gedigte verdiep die ervaring. Die program sluit werke in gebaseer op gedigte van Ingrid Jonker, DJ Opperman en Philip de Vos, met komposisies deur verskeie gerekende Afrikaanse kunstenaars.

Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.

Met / With: Magdalena de Vries
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

Netwerk24 Feeskafee  Location on Google Maps

Social


Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

January 2027

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31