Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Milan en Daniel is ’n jong paartjie in hul vroeë dertigs, hulle is ongetroud en is al amper drie jaar lank in ’n ernstige verhouding. Hulle werk hard, is lief vir mekaar en deel dieselfde drome. Wel, soortvan. Milan wil trou en Daniel wil nie. GAME ON! Die poppe gaan dans. Albei bring hul allerbeste; dis ’n kaalvuisgeveg. Gaan hulle opbreek? Of gaan hulle hierdie perd opsaal en besef trou is nie perdekoop nie? Kom lag (en huil) saam.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: David Louw, Christel van den Bergh
Regisseur / Director: David Louw
Tydsduur / Running time: 70 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 10+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Ouerbegeleiding, Taal / Parental guidance, Language
Taal / Language: Afrikaans