Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In ’n Suid-Afrika waar mense net 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte saam te leef en met woorde te baklei. Hoe sê jy “ek’s lief vir jou” as taal self gevaarlik geword het? Hierdie ontroerende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die krag van ’n mens se stem binne beperkings beteken.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Dramedie / Dramedy
Rolverdeling / Cast: Mienke Ehlers, Dean Smith
Skrywer / Playwright: Sam Steiner
Vertaal deur / Translated by: Kanya Viljoen
Regisseur / Director: Kanya Viljoen
Tydsduur / Running time: 75 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal / Language
Taal / Language: Afrikaans