Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kinderlê

About

’n Wrok, sê hulle, is ’n seer ding om te koester. Namas en Boesmans word mos as vreedsame mense uitgebeeld – mense wat weggee as daar moet weggegee word. Maria het, soos Hanna, ’n kjeent by God gesmeek, en Dammas is vir Dawid en Maria gegee. Maar op ’n Sondag in 1867 word hul kamp, Nona-Ams, oorval. 32 Nama-kjeeners sterf. God wat gee, vat ook terug. Dié stuk ontbloot ’n minder bekende Noord-Kaapse geskiedenis – ’n verhaal oor ma-wees, geloof en letsels wat steeds oor Namakwaland lê.

Nie 'n debuut nie / Not a debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Miché van Wyk, Theodore Jantjies, Lynette du Plessis, Damian Jacobs

Skrywer / Playwright: Lynthia Julius

Tydsduur / Running time: 70 min

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13+

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

kykNET-Scaena-teater  Location on Google Maps

Social


October 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31