Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
’n Jong paartjie is vasgevang in die smeulvuur van liefde, geloof, seksuele grense en verwagtinge wat in elke gesprek vlamvat. Ewan plaas druk op die volgende stap in die verhouding. Joey kyk vas teen haar geloof en haar beginsels. Met poëtiese monoloë, realistiese konfrontasies en stiltes wat meer sê as woorde, verken Doolhof die werklike vrae van jong volwassenes vandag: Hoe werk liefde as jy steeds na jouself soek? Hoe vêr is te vêr? Dis rou, dis eg, dis onvoorspelbaar.
Nie ? debuut nie / Not a debut
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Minke Marais, Xander Venter
Dramaturg / Playwright: Robert Kruger
Regisseur / Director: Robert Kruger
Tegniese bestuurder / Technical director: Kéan Jooste
Klankontwerp / Sound design: Kéan Jooste
Beligting / Lighting: Markus Knop
Tydsduur / Running time: 70 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal, Seks, Laster / Language, Sex, Divinity
Taal / Language: Afrikaans