Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

CRYBABY

About

Op ’n gewone oggend by ’n dagsorg ontdek die driejarige Samuel die verwoestende krag van die nuus. In ’n oomblik verander hy van ’n sorgelose kind in ’n uitgeputte klein “volwassene”, oorlaai deur tragiese hoofopskrifte en die swaar lot van die mensdom. Crybaby is ’n absurde tragikomedie oor die tol van ’n geldgierige wêreld wat in duie stort. Terselfdertyd is dit ’n liefdesbrief aan mens se kinderjare en ’n skerp herinnering: grootword is nie kinderspeletjies nie.

Nie 'n debuut nie / Not a debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Frank Opperman, Nicole Holm, Wian Taljaard, René Cloete, Gantane Kusch

Skrywer / Playwright: Carla Smith

Regisseur / Director: Carla Smith

Tydsduur / Running time: 70 min

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13+

Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal, Ouerbegeleiding / Language, PG

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

ATKV Wynand Mouton Theatre   Location on Google Maps

Social


August 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31