Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
“Ons is so maer dat ons nie in staat is om ons werk behoorlik te doen nie. Rus-rus moet ons die ou klein tentjies aan die kant maak.”
Die Anglo-Boereoorlog het al vir 18 maande gewoed toe Rensche van der Walt en haar gesin deur Britse soldate van hul plaas buite Reddersburg weggevoer is. Sy was maar 23 jaar oud toe sy in die Bethulie-konsentrasiekamp in die Suid-Vrystaat aangekom en begin dagboek hou het.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: Johan van Zyl, L.J. Bothma
Taal / Language: Afrikaans
Tydsuur / Duration: 60 min