Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Resin-giet

About

Harpuisgiet is ’n kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en gegiet word om ’n blink, glasagtige afwerking te vorm. In hierdie harpuisgiet-werkswinkel lei ’n ervare fasiliteerder deelnemers stap-vir-stap deur die meng-, kleur- en gietprosesse. Deelnemers leer oor verskillende tipes hars, veiligheid en tegnieke en eksperimenteer met pigmente, ink en spesiale effekte. Elke deelnemer voltooi ’n unieke harpuiskunswerk en ontvang praktiese wenke vir ’n pragtige afwerking en hoe om algemene foute te vermy.
Pakket sluit in / Kit includes: Deelnemers aan die harpuisgiet-werkswinkel ontvang ’n volledige kunsstel met alles wat nodig is om hul eie unieke harpuiskunswerk te skep. Dit sluit in: Hoëgehalte epoksiehars en die regte-verhouding-verharder vir ’n duursame afwerking, Pigmente en kleurstowwe – ’n verskeidenheid kleure, metaalpoeiers en spesiale effekte om jou kunswerk uniek te maak, Roerstokkies en mengkoppies, Handskoene en voorskote, Skinkbord, Nat lappies (wet wipes), Handdoekpapier, Maskeerband, Sosatiestokkie /

Participants in the resin casting workshop receive a complete art kit with everything needed to create their own unique resin artwork. That includes: High-quality epoxy resin and the correct hardener ratio for a durable finish, Pigments and colourants – a variety of colours, metallic powders and special effects to make your artwork unique, Stirring sticks and mixing cups, Gloves and aprons, Tray, Wet wipes, Paper towels, Masking tape, Skewer stick.

Aanbieder / Presenter: Nelmari Oosthysen

Taal / Language: Afrikaans, English

Tydsduur / Running time: 3 ure / hours

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+

More Info

Venue

Exam Room 5 (EXR 5)  Location on Google Maps

Social


Resin-giet

Thursday 09 Jul 2026 09:00

R450