Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Word deel van ’n intieme kreatiewe belewenis waar klank, beeld en smaak in perfekte harmonie saamvloei. Asem die ryk geur van koffie in, geniet lewendige musiek deur Jacobus Silwer, laat kwas, pen en ink in jou hande lewe kry en ervaar ’n swart-en-wit proe-ervaring. Skep ’n unieke skets, verken koffieverf- en vloeiende akrieltegnieke, en dra by tot ’n meesterstuk vir ’n tehuis vir mense met gestremdhede. Sluit aan by Pen, Passie en Proe – kom skep, proe en beleef kuns uit jou hart uit.
Aanbieders / Presenters: Jacobus Silwer, Nelmarie Oosthysen, Helet Marais.
Taal / Language: Afrikaans / English
Tydsduur / Running time: 2 – 3 ure / hours
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+
Pakket sluit in / Kit includes: Duursame papier, Pen, Akriliese vloeistofverf, Akriliese vloeistofbasis, Handskoene, Voorskote, Stokkies / Durable paper, Pen, Acrylic pouring paint, Acrylic pouring basis, Gloves, Aprons, Sticks