Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Rocco de Villiers stel sy nuwe boek Klawer bekend en gesels oor die stories en ervarings wat daaragter lê. In hierdie gesprek neem hy lesers op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpe van Suid-Afrika – plekke wat oor jare heen ’n diep indruk op hom gemaak het. Die boek verweef persoonlike herinneringe, reisverhale en ontmoetings met mense langs die pad, en bied ’n nostalgiese blik op die dorpslewe, die landskap en die unieke karakter van gemeenskappe regoor die land.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: Rocco de Villiers
Uitgewer / Publisher: Turksvy Publikasies
Outeur / Author: Rocco de Villiers
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min