Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Thérèse Bartman en Fourie Botha gesels oor hul digbundels 'Die helfte is jou nie vertel nie' en 'Kolam'. In haar bundel ondersoek Bartman die krag en beperkinge van die geskrewe woord en keer sy terug na die orale, klankryke tradisie van poësie om stories en ervarings ’n stem te gee. Botha se Kolam verweef uiteenlopende temas tot ’n fyn, ineengevlegte geheel waarin waarneming, herinnering en verlies saamkom. Hierdie gesprek verken hoe digters betekenis vorm uit uiteenlopende ervarings, en hoe poësie nuwe patrone van verstaan, herinnering en skoonheid kan skep.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: Thérèse Bartman, Fourie Botha
Uitgewer(s) / Publisher(s):
Naledi - Die helfte is jou nie vertel nie,
Protea - Kolam
Outeur / Author:
Thérèse Bartman - Die helfte is jou nie vertel nie,
Fourie Botha - Kolam
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min