Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kanniedood

About

Speuradjudant Storm van der Merwe en kollega Shirien Niemandt vind vroegoggend die lyk van die bejaarde Gerty Jonas in ’n eenkamerhuis in Zwelihle, Hermanus. Op die oog af lyk die afsterwe natuurlik, maar haar seun Kai se verdwyning veroorsaak raaisels. Kolonel Mier Ritchie beskuldig Storm van onetiese optrede en sy word tydelik ontslaan. Storm neem ’n blaaskans by Jane English se wildsplaas, waar Jane haar smeek om ’n internasionale smokkelnetwerk in skaars vetplantjies bloot te lê. Dan verskyn Kai Jonas onverwags weer.

Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.

Met / With: Irna van Zyl, Mathilda Smit
Uitgewer / Publisher: Human & Rousseau
Outeur / Author: Irna van Zyl
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

ATKV Boeke-oase   Location on Google Maps

Social


Kanniedood

Wednesday 08 Jul 2026 17:00

R40