Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Onthou is die dag wat breek

Onthou is die dag wat breek

Onthou is die dag wat breek

08 Jul 2026 13:00

About

Lina Spies is een van Afrikaans se mees geliefde digters. Sy lewer ook belangrike bydraes as essayis, akademikus, literêre kritikus, vertaler en psalmberymer. In die bundel bring Afrikaanse digters deur hulle ongepubliseerde gedigte hulde aan Spies en is die bundel in sy geheel illustratief van haar onteenseglike bydrae tot die Afrikaanse poësie. Die bundeltitel, Onthou is die dag wat breek, is ontleen aan die gedig “Kringloop” uit Sulamiet (2016). Die ingeslote gedigte tree op interessante wyses in gesprek met Spies se digterskap en oeuvre en is tekenend van tematiese, intertekstuele en stilistiese aanknopingspunte.

Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.

Met / With: Neil Cochrane, Francois Smith
Uitgewer / Publisher: Naledi
Outeur(s) / Author(s): Alwyn Roux, Neil Cochrane
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

ATKV Boeke-oase   Location on Google Maps

Social


Onthou is die dag wat breek

Wednesday 08 Jul 2026 13:00

R40