Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Hercules Boshoff en Pieter Duvenhage gesels oor hul boeke Verantwoording en Bewegende Denke. Albei werke vra hoe ons sinvol en verantwoordelik kan dink in ’n tyd van kitsantwoorde, tegnologiese verandering en morele onsekerheid. Van Aristoteles se idees oor die mens as talige en politieke wese tot die insigte van moderne filosowe soos Hegel, Heidegger, Arendt en Habermas, ondersoek die gesprek hoe denke, wysheid en oordeel ons kan help om sin en verantwoordelike handeling in ’n komplekse wêreld te vind.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: Hercules Boshoff, Pieter Duvenhage
Uitgewer / Publisher: Naledi (vir beide boeke) / Naledi (for both books)
Outeur / Author:
Verantwoording - Hercules Boshoff,
Bewegende Denke - Pieter Duvenhage
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min