Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Staatsamptenare Pixley en Joubert kry opdrag van die Minister om deur die land te reis en toesig te hou oor die verwydering van alle koloniale en apartheid-era standbeelde, simbole en monumente.
Pixley stam uit Zoeloe-adelstand, terwyl daar geglo word dat Joubert aan sy betoorgrootmoeder se kant ’n afstammeling van generaal Piet Joubert is. Soos hulle hul werk verrig, word hulle gedwing om ook hul eie persoonlike geskiedenisse in die oë te kyk.
Lede van die ATKV en NALN kry gratis toegang tot die Literatuurfees met geldige bewys van lidmaatskap / Members of the ATKV and NALN receive free access to the Literature Festival upon presentation of valid proof of membership.
Met / With: Theo Kemp, Charles Smith
Uitgewer / Publisher: Protea Boekhuis
Outeur / Author: Theo Kemp
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min