Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand

01 May 2026 15:00

About

MET | WITH Elzabé Zietsman & Jody Jason Petersen TEKS & REGIE | WRITER & DIRECTOR Bibi Slippers MUSIEKREGIE | MUSICAL DIRECTOR Jody Jason Petersen VERVAARDIGER | PRODUCER Drama Drama

Die wêreld is aan die brand, maar die engel/orakel/demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek weens uitbranding. Die groot oor van die heelal is geheel en al oor dit. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan waar hulle dreig om verwoesting te saai? In hierdie kabaret vertolk Zietsman die rol van ’n ‘Vra dr. Adri’-agony aunt, vir alles en almal in die universum, met vurige vertolkings van bekende treffers en ’n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde van dae.

The world is on fire, but the angel/oracle/demigoddess manning the universe’s customer service centre all by herself, is on sick leave with burnout. The great ear of the cosmos has had enough. Who will now listen to humanity’s whining, dish out relationship advice and put out fires before they threaten total destruction? In this cabaret, Zietsman takes on the role of a ‘Dear Dr Adri’ agony aunt for everything and everyone in the universe, delivering fiery renditions of well-known hits and a pragmatic approach to survival in times that feel like the end of days.

Duration: 70min
Age Restriction: No under 13 L
Language: Afrikaans

Venue

Kapstad-Burgersentrum,12 Hertzog Blvd, Foreshore, Cape Town   Location on Google Maps

Wat om te doen as die wêreld brand

01-MAY-2026 15:00

R160

 More Info