Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Oos Wes Tuis Bes 2026

Oos Wes Tuis Bes 2026

Oos Wes Tuis Bes 2026

11 Apr 2026 19:00

About

Oos Wes Tuis Bes 2026: ’n Fees van Afrikaans, Trotse Harte en Onvergeetlike Musiek

Na die reuse sukses van Oos Wes Tuis Bes 2025 is ons terug – groter, beter en met nóg meer trots!
Die Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer sy opwagting maak. Met die tema “Jou Dorp · Jou Taal · Jou Trots · Jou Tuiste” beloof hierdie jaar se produksie om nie net ’n musiekaand te wees nie, maar ’n viering van alles wat Afrikaans en Suid-Afrika uniek maak

Venue

Big Top Arena   Location on Google Maps

Social


Oos Wes Tuis Bes 2026

Saturday 11 Apr 2026 19:00

R285 - R700

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…