Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Krismis van Map Jacobs

Krismis van Map Jacobs

Krismis van Map Jacobs

from 09 Apr 2026 11:00

About

‘n Gevreesde bendeleier word na sewe jaar op parool uit die tronk vrygelaat. Almal wonder nou of Map verander het en of hy steeds die ou Map is. Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte. Dit kyk na die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het en gee ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hulle lief en leed en die desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Krismis van Map Jacobs tas aan sosiale kwessies soos werkloosheid en armoede wat hedendaags nog steeds van belang is asook die soeke na identiteit en vergifnis. Krismis van Map Jacobs fokus ook op die letsels wat Apartheid op die Kaapse Bruin gemeenskap gelaat het


Duration: 90min; no interval
Age Restriction: All

Kindly note that Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website. However, if you require assistance, please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95, who will assist with navigation and booking.

Venue

Artscape, Theatre, Cape Town  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

February 2027

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…