Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Messy

About

Komediedrama

MET Samantha Carlisle TEKS Samantha Carlisle REGIE Dara Beth AGTERGRONDSTEM Kamogelo Mhlantla VERHOOGBESTUURDER Cailyb Prinsloo VERVAARDIGER Spark in the Dark

Soos Love Island, maar net sonder die kontantprys, fokus Messy op Sam, ’n aanlyn sekswerker, terwyl sy haar chaotiese verhouding met seks, liefde en intimiteit ondersoek.
Van die masochistiese gebrabbel van die onbevoegde seksopvoedingonderwyser by haar Metodiste-skool tot die onaansienlike mans wat sy soos Pokémon langs die pad versamel het, is Messy ’n ode aan al die teleurstellende one night stands, die kortstondige rondslaap-avontuurtjies, die teer oomblikke wat ons met mense deel wat ons uiteindelik teleurstel, en die diva’s wat hulself hoor sê: “Ek moet my werk los en eerder foto’s van my voete verkoop.” Wenner van ’n Standard Bank Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees in 2025.

Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport.

Engels • Geen o. 18 T, G, S, N • 60 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

April 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30