Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
DEBUUT
Komedie
MET Vihann van Rooyen TEKS, REGIE EN MUSIEK Vihann van Rooyen VERVAARDIGER Spark in the Dark
Op die derde verdieping van die Koekmuseum sit Markus met ’n sigaret in die hand. Hy is pas van sy angsmedikasie af en verwerk die afgelope drie jaar van sy universiteitsloopbaan met die hulp van ’n brandblusser. Hierdie produksie belig temas van identiteit, verlies, liefde en aanvaarding. Dit ontbloot die flitsbeelde van Markus se bestaan, die niks-en-niemands wat hy langs die pad ontmoet het en dít wat nog van hom oor is.
Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport.
Afrikaans • Geen o. 16 T, S, V, D • 50 min.