Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kenan ennie Klopse

Kenan ennie Klopse

Kenan ennie Klopse

from 02 Apr 2026 13:00

About

Fisieke teater

MET Wyatt Afrika, Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs en Mia Groenewald TEKS, CHOREOGRAFIE EN VERVAARDIGER Alyssa Jacobs REGIE Jean-Marié Koekemoer MUSIEK Mia Groenewald VERHOOGBESTUURDER Jairus Fritz

’n Storie oor belonging. Kenan sit vas tussen wat sy mense sê hy móét wies en wat sy drome vir hom fluister assit stil raak. Gevang tussen sy eie drome ennie shadow van sy oupa se legacy. Hy dra sy mense se stories in sy lyf, hulle pyn lê swaar in sy voete.
Deur dans en beweging trek sy journey hom van nou af terug na toe – deur oppression, expression, darkness into light as he learns to move to the beat of his own drum. Hoe gaan hy die ancient call vannie ghoema antwoord?

Oorspronklik ontwikkel vir die Universiteit Stellenbosch se Première Teaterfees. Speelvak ondersteun deur die Johann Brink Trust.

Afrikaans • Gesin • 50 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

October 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31