Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Ganga Nyoko! Inzima Nyoko!

Ganga Nyoko! Inzima Nyoko!

Ganga Nyoko! Inzima Nyoko!

from 28 Mar 2026 20:00

About

Drama

MET Sbuja Dywili en Aphelele Mkumbuzi TEKS EN VERTALING Sibuyiselo Dywili REGIE Siphenathi Siqwayi MUSIEK Culvas Creatures, Mphozisi Qalekiso VERHOOGBESTUURDER Uyanda Kiva VERVAARDIGER Spark in the Dark

Twee jare lange vriende besluit om ná sewe jaar waarin hulle mekaar nie gesien het nie weer te ontmoet. Tydens hierdie herontmoeting word die verskille tussen die twee al hoe duideliker en geheime wat lank bewaar is, kom na vore. Beloftes word verbreek en dit lyk asof hul kosbare vriendskap tot ’n einde gaan kom.
Sal hierdie verskille tot ’n permanente skeiding lei? Of sal hulle wel ’n manier vind om dit wat vir hulle waardevol is te behou? Wenner van ’n Standard Bank Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees in 2025.

Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport.

Xhosa • Geen o. 13 T, N • 90 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

November 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30