Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Ouma en die ou koeie

Ouma en die ou koeie

Ouma en die ou koeie

from 28 Mar 2026 18:30

About

DEBUUT

Komedie

MET Margit-Meyer Rödenbeck en Coenraad Rall TEKS EN REGIE Jurgen Human MUSIEKREGIE Coenraad Rall VERVAARDIGER Arena Produksiehuis

Soos ons ouer word is meeste mense geneig om (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie wil onthou nie. En dié wat ons wil onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by. ’n Halwe waarheid in die 50’s, word ’n voldonge feit 50 jaar later. ’n Wolhaarstorie word ge-“blow-dry” tot ’n manjifieke “beehive”, en ’n besope “one-night stand” verander jare later in ’n pragtige kortstondige romanse.
Hierdie komedie-kabaret gaan jou een oomblik laat skaterlag en die volgende oomblik saggies laat snak na jou asem, want jy mag jouself dalk net herken. En natuurlik altyd met ’n skeut nostalgie. Van Ouma se debuut in Ouma is op pad skryf ’n gehoorlid: “Margit Meyer-Rödenbeck neem jou op ’n super-humoristiese en verfrissende wyse op reis deur ’n veranderende wêreld! Jy huil soos jy lag, terwyl ernstige waarhede jou lag-lag tref. Uitstekend!”

Afrikaans • Geen o. 13 T • 75 min.

Venue

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.  Location on Google Maps

October 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31