Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

from 29 Mar 2026 09:30

About

Komedie

MET Hannes van Wyk en Desiré Gardner TEKS Desiré Gardner REGIE Desiré Gardner en Hannes van Wyk VERHOOGBESTUURDER Gerrie Visser PRODUKSIEBESTUURDER Nelius Ferreira VERVAARDIGER Artist Warehouse

Magda en Erhard het beplan om die gehoor te beïndruk – goeie storie, goeie humor, goeie waarde vir geld. Maar Erhard vergeet waar hy is, Magda probeer red wat te redde is, en die dans ... wel, dis maar “Louw-warm”. Tog groei daar, tussen die chaos en die komedie, ’n eerlike gesprek oor die kuns van oudword en die lewensprente wat ons almal verf. Deur lag en nostalgie ontdek hulle dat selfs wanneer die verf opdroog, bly daar steeds kleur oor om te bewonder.
’n Warm, wys en onweerstaanbare menslike vertoning vol humor en hart. ’n Topverkoper by die Vrystaat Kunstefees in 2025 en benoem vir vier Momentum Aardklop-pryse, waaronder beste toneelaanbieding.

Ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees.

Afrikaans • Geen o. 13 T • 70 min.

Venue

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.  Location on Google Maps

October 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31