Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kurt Schoonraad: Funny Side Up

Kurt Schoonraad: Funny Side Up

Kurt Schoonraad: Funny Side Up

from 01 Apr 2026 19:30

About

Stand-up

MET Kurt Schoonraad TEKS Kurt Schoonraad REGIE Dave Levinson

Na uiters suksesvolle optredes by die Baxter-teater in Kaapstad en Montecasino in Johannesburg, kan Oudtshoorn gereed maak vir ’n skaterlag-ervaring met een van Suid-Afrika se bekendste en invloedrykste komediante, Kurt Schoonraad. Met sy kenmerkende skerp humor, warmte en unieke Suid-Afrikaanse blik op die lewe, neem Funny Side Up die gehoor op ’n komiese reis deur die absurditeite van die moderne bestaan – van alledaagse chaos tot die soeke na ’n silwer randjie in ’n wêreld wat voortdurend verander. Die beste manier om te oorleef, is soms bloot om die “funny side up” te hou!

Engels • Geen o. 13 T • 70 min.

Venue

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.  Location on Google Maps

Kurt Schoonraad: Funny Side Up

01-APR-2026 19:30

R145 - R175

02-APR-2026 19:30

R145 - R175