Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Historiese skattejag en skets

Historiese skattejag en skets

Historiese skattejag en skets

from 30 Mar 2026 08:00

About

Skattejag

MET Roydin Engelbrecht van RJ Tours

Ontdek die geheime van die volstruishoofstad in hierdie skattejag-avontuur waar jong ontdekkers die ryk geskiedenis en van die argitektoniese skatte van Oudtshoorn kan ontrafel. Elke leidraad het ’n nuwe storie, ’n nuwe raaisel en ’n kans vir jou span om te wen. Bring jou verbeelding, jou nuuskierigheid en jou avontuurlus, want net die skerpste oë gaan al die versteekte skatte vind. Kinders moet deur een betalende ouer vergesel word. Maksimum vier kinders per groep.

Afrikaans en Engels • Gesin (5 tot 16 jaar) • 120 min.

Venue

St. Jude's Anglikaanse Kerk, 61 Baron v Reede Straat, Oudtshoorn  Location on Google Maps

Historiese skattejag en skets

30-MAR-2026 08:00

R80

01-APR-2026 08:00

R80

03-APR-2026 08:00

R80