Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

ge-gebergtes

ge-gebergtes

ge-gebergtes

from 29 Mar 2026 13:00

About

DEBUUT

Drama

MET Nic de Jager, Daneel van der Walt, Miché van Wyk en Ntombi Makhutshi TEKS Saartjie Botha REGIE Wessel Pretorius

’n Paar dae ná sy 85ste verjaarsdag word ’n emeritus professor oorweldig deur die lewe. Dit was ’n Saterdag, die Springbokke sou die middag speel, en sy rekenaar, foon, niks wou werk nie, alles het net te veel geraak. ge-gebergtes is ’n poging om sin te maak van sy konfrontasie met tegnologie. Van om oud te word en te wees: ’n Toestand van gestadige aftakeling en groeiende hulpeloosheid en afhanklikheid.
Die agteruitgang van liggaamlike en kognitiewe vermoëns vir almal om waar te neem. Kinders wat ver is. Die wêreld wat voortsnel in ’n ander trajek. En jy wat wag. Teks ontwikkel vir die KKNK se tiende Teksmark in 2025.

’n KKNK-produksie.

Afrikaans • Geen o.13 OB • 90 min.

Venue

SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)  Location on Google Maps

October 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31