Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Kontemporêre Musiek
MET Loki Rothman
Loki Rothman is Suid Afrika se voorste kitaarvirtuoos. Sy vertoning is ’n rare geleentheid om hierdie bekroonde vervaardiger en musikant se besonderse talent buite sy ateljee te siene te kry. Deel in sy passie vir die kitaar terwyl hy die stories en liedjies doen wat hom op sy musikale reis gevorm het.
Afrikaans • Gesin OB • 70 min.