Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Stand-up
MET Uncool Tea TEKS Uncool Tea REGIE Thumamna Sibhozo
Emotional Black Male is ’n skreeusnaakse, hartroerende komedie soos bedink deur Uncool Tea, die sagmoedigste hardgebakte man wat jy ken. In hierdie uur van emosionele chaos (én helderheid) takel hy toksiese manlikheid, township-teerheid en terapie, met ’n mikrofoon in die een hand. Maar wag, daar is vlakke. Maak gereed vir ’n verrassende verskyning van Uncool se rap-alter ego, BubbleRap: Want soms het ’n mens ’n beat nodig om te sê wat jou hart nie kan nie. Hy roer al die regte snare – emosioneel én liries. Kom om te lag, bly vir die heling. Dit is komedie met emosie.
Engels en Xhosa • Geen o. 13 T • 60 min.