Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Vrou ens. 1.2

Vrou ens. 1.2

Vrou ens. 1.2

from 01 Apr 2026 20:00

About

Satire en komedie

MET Mandri Sutherland TEKS EN REGIE Mandri Sutherland

Mandri Sutherland (Vroudrie) keer vanjaar terug met Vrou ens 1.2. Dit handel oor die vrouens wat haar tot dusver, en steeds, definieer, kritiseer, irriteer, uitdaag en inspireer. Die stuk is ’n kombinasie van storievertelling en karaktervertolking. Sy gooi lig, liefde, humor en vet op die Afrikanervrou se swaarhede en waarhede. Kom luister, kom leer, kom deel in die hype, hoop en liefde van samesyn. Vind jou waarheid by hierdie jaar se grootste safe space. Maak seker jy loop nie dié once in a lifetime-geleentheid mis nie.
Bekroon as beste aktrise en grensverskuiwende werk by die Vrystaat Kunstefees in 2023.

Afrikaans • Geen o. 16 T • 75 min.

Venue

Netwerk24-feeskafee  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

September 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30