Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Oepsie

About

DEBUUT

Stand-up

MET Christie van Niekerk TEKS EN MUSIEK Christie van Niekerk REGIE Ané Koegelenberg

Oepsie, die vertoning wat jou laat dink: “Het sy rêrig ’n liedjie daaroor geskryf?!” Christie van Niekerk nooi jou na ’n komedie wat ewe veel eerlik, ongemaklik en blooswaardig is. Dis verskille tussen die geslagte, ontmoetings wat ontnugter en die prys van bestaan – in die vorm van ’n musikale komedie. Met tong-in-die-kies-humor wys sy dat lag dalk die enigste manier is om sin van dit alles te maak. Hoe anders vra jy vir daardie één oom om jou asseblief op te hou “poplap” noem en aan jou heup te vat?! Oepsie ...

Afrikaans • Geen o. 16 T • 60 min.

Venue

Netwerk24-feeskafee  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

March 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22