Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Suikerkoekie-versierklasse

Suikerkoekie-versierklasse

Suikerkoekie-versierklasse

from 30 Mar 2026 09:30

About

Werksessie

AANGEBIED DEUR Marita Lamprecht

Wou jy nog altyd leer om suikerkoekies kreatief te versier en jouself ’n bietjie uit te daag? Hier is jou kans. Leer die basiese tegnieke van “flooding”, “wet on wet” en “wet on dry” onder leiding van Marita Lamprecht. Sluit aan by ander versier-entoesiaste en geniet ’n dag van suikerpret. Die tema van die sessies is Paasfees en elkeen ontvang ’n aantal koekies wat die tema uitbeeld, waaronder voëltjiehuise, hasies, paaseiers, kruise en blomme. Toerusting wat benodig word, word verskaf.
Dit sluit ’n resepteboekie, spuitsak, verskillende kleure aangemaakte versiersel en versierings in. Bykomende pakkies met koekies, asook houers met vooraf-bereide versiersel, word te koop aangebied en ligte verversing word bedien.

Afrikaans en Engels • Gesin • 150 min.

Venue

Palm Oord 375, Pauline Smithstraat, Oudtshoorn  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

July 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31