Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Drama
MET Anzio September TEKS EN REGIE Zubayr Charles
Nadat hulle ’n aanlyn video van ’n brutale, homofobiese aanval in ’n onbekende Arabiese land gesien het wat wyd versprei is, reageer vyf jong, bruin mans daarop en deel hul ervarings van hoe dit was om queer groot te word en hoe hulle met hul identiteit geworstel het. Met sy vertolking van al vyf karakters gee Anzio September lewe aan hierdie kragtige teks en toon sy virtuositeit op die verhoog in hierdie diepgaande, uitdagende solo-produksie. Oorspronklik in 2023 by die KKNK se Teksmark aangebied.
Engels, Kaaps en Arabies • Geen o. 16 T, G, N • 50 min.