Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Vrou, vrouer, vrouste

Vrou, vrouer, vrouste

Vrou, vrouer, vrouste

from 31 Mar 2026 16:30

About

Woordkuns en musiekteater

MET Lidi de Waal en Petronel Baard TEKS Lidi de Waal REGIE EN MUSIEK Petronel Baard VERVAARDIGER Lang Vrou Produksies

’n Unieke en hartroerende produksie met ’n kragtige en kunsryke kombinasie van woordkuns, musiek en lewenservaring. Humor en emosie word haarfyn gebalanseer en neem die gehoor op ’n reis vol lag, trane, hoop en selfontdekking. Volgens Lidi is dit ’n “snaakse, sad, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self.”
Die twee kunstenaars bied nie net vermaak nie, maar ook diep sielsinhoud en menslike insig in ’n formaat wat eg en treffend is. Vrou, vrouer, vrouste – maak die borstrok los en wees deel van hierdie viering van vrouwees, kreatiwiteit en menslikheid.

Ondersteun deur die Cordis Trust.

Afrikaans • Geen o. 13 OB, T • 90 min.

Venue

Die Windpomp (Cowleylaan)  Location on Google Maps

December 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31