Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
DEBUUT
90 minute
Kontemporêre musiek
MET Leslie Javan, Francois Afrika, Kurt Bowers, Eugene Ackerman, Elton (Speed) Cupido en Llewellyn Adonis MUSIEK EN VERVAARDIGER Leslie Javan KLANKINGENIEUR Burton Reid VIDEOGRAAF Ryk Keyser VERHOOGBESTUURDER Faren Esau
Leslie Javan is terug op die verhoog ná ’n stilte van agt jaar. In dié tyd het hy gewerk as komponis aan klankbane vir teater, televisie en rolprente, maar ook aan sy nuwe album, Strate van my hart, wat nuwe musiek bevat. Hierdie produksie sluit musiek van die nuwe album, asook ou gunstelinge in.
Les is soos oudergewoonte op die verhoog saam met musikante van formaat om sy tydlose musiek met die gehoor te deel. Die musiek is ’n mengelmoes van style, waaronder folk, goema, rock en rap.
Afrikaans • Gesin • 90 min.