Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Doolhof

About

Drama

MET Minke Marais en Vian Singleton TEKS EN REGIE Robert Kruger

’n Jong paartjie is vasgevang in die kronkels van liefde, geloof, seksuele grense en verwagtinge wat in elke gesprek vlamvat. Ewan wil ’n toekoms hê met standvastige liefde, ’n huwelik en alles wat daarmee saamgaan. Joey kyk vas in haar geloof, haar beginsels en haar diepste begeertes. Met poëtiese monoloë, realistiese konfrontasies en stiltes wat dikwels meer as woorde sê, delf Doolhof in die werklike vrae wat jong volwassenes vandag vra: Hoe werk liefde as jy steeds na jouself soek? Hoe ver is te ver? Is ek genoeg? Dis rou, dis real, dis onvoorspelbaar.
Benoem vir vier Momentum Aardklop-pryse in 2025, waaronder beste aktrise, beste regie en beste aanbieding toneel.

Afrikaans • Geen o. 13 T, S • 70 min.

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Door Deal  Location on Google Maps

July 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31